Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Wits University Press

@ Sunday Times Books LIVE

Adam Habib oor finansies vir hoër onderwys: Die behoefte oorskry die beskikbaarheid

South Africa's Suspended RevolutionRewolusie op ysInguqukombuso YeNingizimu Afrika Eyabondwa YashiywaNtwa ya Boitseko e Fanyehuweng ya Afrika Borwa

 
Professor Adam Habib het onlangs die “nasionale sistemiese probleem” van onvoldoende fondse vir hoër onderwys aangespreek.

Die Rewolusie op ys-outeur en visekanselier van die Universiteit van die Witwatersrand het gesê dat staatsubsidies en die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS) nie genoeg geld bevat vir behoeftige studente wat verder wil studeer nie.

Habib het tydens ’n perskonferensie op Woensdag, 21 Januarie by die Universiteit van die Witwatersrand gesê dat arm studente se kommer geldig is en dat ’n ernstige gesprek nodig is om dié probleem aan te pak.

Lees die artikel:

Habib het gesê hy erken die geld in die staat se NSFAS-leningskema het die afgelope vyf jaar viervoudig vermeerder tot R9,5 miljard.

Maar die behoefte oorskry steeds die beskikbaarheid.”

Wits se klasgeld is met 10% verhoog omdat die staatsubsidie aan hoëronderwysinstellings heeltemal onvoldoende is.

Dié subsidie beloop tans sowat R20 miljard terwyl dit volgens internasionale standaard R37 miljard behoort te wees.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment