Potgooi: Shaun Viljoen gesels oor Richard Rive: A Partial Biography en die skrywer se nalatenskap
Shaun Viljoen, outeur van Richard Rive: A Partial Biography, het onlangs met Corina van der Spoel gesels op Ilse Salzwedel se RSG radioprogram, Skrywers en Boeke. Basil Appollis, ‘n bekende akteur en regisseur van die produksie My Word! – ‘n viering van die lewe van Richard Rive – het saam met Viljoen oor Rive se lewe, werk en nalatenskap gesels.
Viljoen noem dat Rive se werk merkwaardig was omdat dit insig gebied het tot die lewe van ‘n swart man tydens die apartheidsjare en wys uit dat Buckingham Palace, District Six: A Novel of Cape Town Rive se belangrikste bydrae was.
- Laai dit nie? Luister op RSG
Boekbesonderhede
- Richard Rive: A Partial Biography deur Shaun Viljoen
EAN: 9781868147434
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
Please register or log in to comment